| Modulekode | EHN 410 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Handel oor die Internet, elektroniese betalingstelsels, virtuele organisasies en elektroniese handel. Inleiding tot datasekuriteit, stelselsekuriteit, netwerksekuriteit, gebruikersoorwegings, brandmure, en kripsie, toegangsbeheer en maatskaplike ingenieurswese. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 praktiese sessie per week, 1 tutoriaal per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App